Gr 9 Brondokumente Kontanttransaksie.. Oefen brondokumente vir kontanttransaksies met die hulp van 'n woordbank.
Gr 9 Klassifikasie van rekeninge (1).. Maak seker jy weet watter rekeninge val onder E, B en L om suksesvol in rekeningkunde te wees.
Gr 9 Klassifikasie van rekeninge (2).. Inoefening van rekeninge onder die E, B en L om later in Rek die Algemene grootboek te kan bemeester
Gr 9 Teorie Kontanttransaksies (1) G.. Palm die maklike punt vir 'n vraestel in deur jou teorie in te oefen