Gr 9 Joernalisering van KOJ, KBJ en .. Inoefening van die kontantjoernale en die krediteure-joernaal.
Gr 9 Algemene Grootboek met KOJ, KBJ.. Oefen die oorboeking van die Algemene Grootboek met die kontantjoernale en KJ.
Graad 9 Algemene Grootboek (1) VOORB.. Die Algemene Grootboek word voltooi soos dit in vraestelle sou voorkom.
Gr 9 Brondokumente Kontanttransaksie.. Oefen brondokumente vir kontanttransaksies met die hulp van 'n woordbank.
Gr 9 Klassifikasie van rekeninge (1).. Maak seker jy weet watter rekeninge val onder E, B en L om suksesvol in rekeningkunde te wees.
Gr 9 Klassifikasie van rekeninge (2).. Inoefening van rekeninge onder die E, B en L om later in Rek die Algemene grootboek te kan bemeester
Gr 9 Teorie Kontanttransaksies (1) G.. Palm die maklike punt vir 'n vraestel in deur jou teorie in te oefen
Gr 9 KOJ en KBJ van Diensonderneming.. Hersien die KOJ en KBJ van 'n diensonderneming voordat jy 'n Handelsonderneming aandurf.
Gr 9 KOJ en KBJ van Handelsondernemi.. Bemeester basiese transaksies in die KOJ en KBJ van 'n Handelsonderneming
Gr 9 KOJ en KBJ van Handelsondernemi.. Hier wag 'n paar vangplekke vir jou in die KOJ en KBJ van 'n handelsonderneming
Gr 9 Balansering van die EBL vergely.. Balanseer die syfers in die rekeningkundige vergelyking. Ken jou E = B - L
Gr 9 Rekeningkundige vergelyking EBL.. Oefen jou E, B, L vir 'n handelsonderneming met slegs kontanttransaksies
Gr 9 Rekeningkundige vergelyking EBL.. Maak seker jou debiete en krediete loop soos stroop met kontanttransaksies vir 'n handelsonderneming
Gr 9 Oefenvraestel (1) Kwartaal 1 Gebaseer op die volgende afbakening: Beskrywing van Diens- en Handelsondernemings asook voorbeelde daarvan. Algemene rekeningkundige begrippe (Teorie). Berekening van Kosprys, verkoopprys ...