Laat weet my wat JY benodig...

Leer hoe om leerders in graad 8 en 9 te motiveer om rekeningkunde as vak te neem in graad 10.
Leer hoe om vraestelle op standaard op te stel om jou leerders voor te berei vir graad 12, dit begin reeds in graad 10.

ONDERWYSERS

image
image

Beweeg jou skriftelike werk van maklik na uitdagend?

Is jy nog te handboek gebonde?


Gebruik my Powerpoint aanbiedings, werkkaarte en informele assesserings om die beste rekeningkunde onderwyser te wees.


Skryf jou leerders ten minste een maal per week ‘n informele assessering?

Hoe weet jy watter leerders benodig verdere ondersteuning?

image

Beskikbaar op aanvraag:

Powerpoint-aanbiedings

Werkkaarte

Moderering van JOU vraestelle

Opleiding

Informele assesserings

Opstel van vraestelle volgens JOU afbakening

Ondersteuning

Voorsien asb. u KORREKTE e-pos adres tydens bestelling van produkte.

Die sisteem vereis 'n adres, alhoewel digitale produkte afgelaai word.

Kies gerus enige adres in hierdie verband.

Gebruik my hulpbronne om jou las as 'n onderwyser ligter te maak


Waarvoor wag jy?