Gr 11 Bankrekonsiliasie (1) PERS Oefen eers jou bankrekonsiliasie deur slegs veranderinge IN ONS BOEKE aan te bring
Gr 11 Bateverkope PERS (1) Oefen die basiese gebinsels van die verkoop van 'n bate OP DIE EERSTE DAG van die finansiële jaar. Hier is DRIE vrae wat ook die vaste bateregister toets.
Gr 11 Bateverkope PERS (3) Die verkoop van 'n bate aan die EINDE van die finansiële jaar. Ons fokus op die berekeninge, tydlyn, Algemene Grootboek en Nota tot die vaste bates.
Gr 11 Bateverkope PERS (4) Bateverkope in die middel van die finansiële jaar. Ons lê klem op die berekeninge, Algemene grootboek, asook die nota tot die vaste bates.
Gr 11 Krediteure rekonsiliasie GROEN.. Balanseer jou rekonsiliasie in die krediteure grootboek, asook die staat soos ontvang vanaf die krediteur.
Gr 11 Debiteure-en krediteure rekons.. Bemeester jou rekon met moeiliker soek op het berekeninge en interpretasies.
Gr 11 Debiteure-en krediteure rekons.. Oefen aan die debiteure- en krediteure rekonsiliasie met basiese regstellings en transaksies wat uitgelaat is.
Gr 11 Debiteure-en krediteure rekons.. Bemeester die basiese rekon van debiteure en krediteure in die tabelformaat.