AJ - Onttrekkings deur die eienaar (.. Onttrekkings deur die eienaar word inleidend behandel om die basiese begrippe in te oefen.
AJ - Rente op agterstallige debiteur.. Rente op agterstallige debiteure word met basiese stappe bekendgestel.
Gr 10 Handelsvoorraad rekening (1) P.. Skerp jou basiese vaardighede op om 'n handelvoorraad rekening in die Algemene Grootboek te kan opstel.
Gr 10 Salarisjoernaal (1) PERS Werkgewerbydraes word hier teen salarisse gedebiteer. Oefen jou berekeninge met hierdie werkaart.
Gr 10 Klassifikasie van rekeninge (1.. Dit is BAIE belangrik om alle rekeninge in Rek korrek te kan plaas onder E, B en L. Dit bepaal ook later of jy die Inkomstestaat en Balansstaat korrek kan voltooi.
Gr 10 Rekeningkundige vergelyking Ko.. Bemeester die E, B, L met jou kontanttransaksies onder beheer.
Gr 10 Rekeningkundige vergelyking Kr.. Voltooi die E B L met krediettransaksies en 'n paar berekeninge
Gr 10 Rekeningkundige vergelyking Kr.. Voltooi die EBL vir krediettransaksies met 'n paar kinkels in die kabel
Gr 10 Handelsvoorraad rekening (2) P.. Voltooi die Handelsvoorraad rekening in die Algemene Grootboek
Gr 10 Handelsvoorraad rekening (1) G.. Skerp jou Handelsvoorraad rekening op met die oog op maklike punte
Gr 10 Aftrekorder en Debietorder (1).. Aftrekorders (stoporders) en debietorders as deel van die nuwe kontanttransaksies
Gr 10 Rente op lopende en oortrokke .. Rente op lopende en oortrokke rekening as deel van nuwe kontanttransaksies
Gr 10 Vraggeld op aankope en verkope.. Oefen vraggeld op aankope en verkope as deel van jou nuwe kontanttransaksies
Gr 10 Debiteure joernalisering (DJ, .. Oefen om jou transaksies te joernaliseer en sodoende debiteure te klop saam met kontanttransaksies