Dit is BAIE belangrik om alle rekeninge in Rek korrek te kan plaas onder E, B en L. Dit bepaal ook later of jy die Inkomstestaat en Balansstaat korrek kan voltooi.
Die verkoop van 'n bate AAN DIE EINDE van die finansiële jaar. Oefen jou Bateverkope tot perfeksie met hierdie oefening waar ons jou tydlyn fynkam, die Algemene Grootboek voltooi ASOOK Not...