Oefen die basiese gebinsels van die verkoop van 'n bate OP DIE EERSTE DAG van die finansiële jaar. Hier is DRIE vrae wat ook die vaste bateregister toets.
Die verkoop van 'n bate AAN DIE EINDE van die finansiële jaar. Oefen jou Bateverkope tot perfeksie met hierdie oefening waar ons jou tydlyn fynkam, die Algemene Grootboek voltooi ASOOK Not...