Intervensie:


Meer oor die verskillende kategorië

Na aanleiding van jou gratis evaluasie word jy volgens sekere onderwerpe in ‘n kategorie geplaas sodat effektiewe leer nou kan plaasvind.

Jy kan bv. in die GROEN kategorie geplaas word vir die onderwerp oor die Algemene Grootboek, maar in die PERS kategorie vir Aansuiwerings.

image

PERS kategorie

Ons gaan klein begin en jou help om die basiese vaardighede wat hierde vak van jou verlang, te bemeester. Jy gaan vlak-1 vrae inoefen en jouself bemagtig tot vlak-2 en -3 vrae.

Leer meer

image

GROEN kategorie

Jy het reeds die basiese vaadighede getoon benodig inoefening van vlak-2 en -3 vrae.

Leer meer

image

BLOU kategorie

Jy is hier ingeskryf by my hoë-prestasie sentrum om slegs vlak 4-vrae in te oefen om jou onderskeiding te verseker.

Leer meer

DIENSTE

Gratis evaluasie

Voltooi die GRATIS evaluasie om jou vlak van ondersteuning te bepaal.

Na aanleiding van jou evaluasie word daar bepaal of jy in die PERS, GROEN of BLOU kategorie oefeninge benodig om jou doelwitte te bereik.


Kontak my

Aanlyngroepklas

Onderwerpe word verduidelik en praktiese inoefening vind plaas met leerders op dieselfde vlak. Baie interaktief om jou aandag te behou. Druk die werkkaart voor die tyd uit en voltooi dit saam met my.

Bespreek nou

Onderwysers

Opleiding word aan beginner onderwysers verskaf rakende vakinhoud, effektiewe onderrigmetodes, ens. Spesialiseer in intervensie. Opstel en moderering van vraestelle. Informele assessering om intervensie toe te pas.

Kontak my vir meer inligting!

Leer meer

PRODUKTE

image

Leerders

Ek begin op jou vlak. Hulp met toetse en eksamens.

Kom leer Rekeningkunde saam met my op die korrekte manier soos jy nog nooit vantevore gesien het nie.

Ek is 'n leerder

image

Onderwysers


Fantastiese hulpbronne is beskikbaar naamlik Powerpoint aanbiedings, werkkaarte, memorandums, vraestelle en nog meer.


Ek is 'n onderwyser

image

Kursusse

Kursusse word binnekort beskikbaar gestel. Volg eenvoudige programme waar vakinhoud vir jou ontsluit word. Volg video’s op jou eie pas om onderwerpe te bemeester.


Waarvoor wag jy?


Kontak my vandag nog om met jou Rekeningkunde

onderskeiding weg te draf.


Stuur 'n e-pos