Gratis evaluasie

Voltooi die gratis evaluasie om te bepaal watter ondersteuning jy benodig.

Na aanleiding van jou gratis evaluasie word jy volgens sekere onderwerpe in ‘n kategorie geplaas sodat effektiewe leer nou kan plaasvind.

image

Aanlyngroepklas

Onderwerpe word verduidelik en praktiese inoefening vind plaas saam met leerders op dieselfde vlak teen R200 per uur.

image

Opleiding aan onderwysers


Ek bied opleiding vir beginner-onderwysers.

Opleiding aan die Distrik se onderwysers met kursusmateriaal en verskeie hulpbronne.

Kontak my gerus vir pakkette en meer inligting.

image

Trek dadelik jou tekkies aan om die pas van Rekeningkunde voluit te kan draf.

Waarvoor wag jy?