Gr 10 Waardevermindering VOORBEELDE

$51.63 $45.90
0 reviews

'n Powerpoint aanbieding van 81 skyfies wat die hele onderwerp van waardevermindering aan leerders ontsluit. Ingesluit is teorie vrae, berekeninge op die kosprys en verminderde saldo metode.  Berekeninge wat Ou en Nuwes bates insluit.  Die bateregister word bespreek.  Die Algemene grootboek, Algemene joernaal en rekeningkundige vergelyking word ingeoefen met die nodige berekeninge.  Die een rand reswaarde is ook ingesluit.


$51.63 $45.90
This product does not have any reviews yet.