Gr 10 Vooruitbetaalde uitgawe VOORBEELD

$24.12 $21.11
0 reviews

$24.12 $21.11

Vooruitbetaalde uitgawes word verduidelik aan die hand van 3 voorbeelde wat verskillende moeilikheidsvlakke insluit.  Die Powerpoint reeks bevat 31 skyfies.  Werkkaarte met die voorbeelde is hierby ingesluit.