Gr 10 Opgelope uitgawe VOORBEELD

$24.12 $21.11
0 reviews

$24.12 $21.11

Die aansuiwering rakende opgelope uitgawes word aan die graad 10 leerders verduidelik aan die hand van DRIE voorbeelde.  Die voorbeelde beweeg van maklik na moeiliker berekeninge, wat die X-som insluit.  Voorbeeld werkkaarte en memorandums word ingesluit.